Ek hou julle dop op die kortpad wat julle gevat het, maar toe sien ek julle vat effe langer pad (onder N2) weer Noord. Seker taktiese besluit om nie te veel CP’s uit te sny nie?! Amper daar!!!!