Baie geluk team A2A Rangers, julle is super en trots op die span.
Mr
To the organizers, thanks I found the tracking was good as I could follow the team all the way.
Woop Woop A2A
Wel gedaan julle. Super trots op julle.
Mnr
Baie geluk aan julle vir die vasbyt en maak julle ook wenners saam met elke span of lid wat dit maak. Geluk aan hulle almal en jammer vir hulle wat met beserings en skete moes ontrek, “better luck next time”. Julle was manmoedig om te probeer en mag julle volgende keer sukses behaal.
Team A2A Rangers
Congratulations to Team 37 A2A Rangers. Well done in finishing in 4 days 6 hrs and 55 minutes. Baie geluk aan elke spanmaat.
Team A2A Rangers
sterkte vir die dag julle
BYT VAS A2A
Hou aan A2A, julle is amper daar!
Team A2A Rangers
Nog net die laaste voetslaanskof. Gee gas – ons is trots op al 4 van julle.
Team A2A Rangers
Dag # 3 en julle gaan nog steeds volstoom voort. Hou so aan en geniet.
HOU UIT RANGERS
TEAM…Together Everyone Achieves More!!! Julle doen goed span.