Die tyd raak nou baie min- geniet die lekker warm slaap tot Saterdag. Sondag is om die draai. Baie sterkte. Ons sal julle moraal bietjie ophelp wanneer ons julle sien.