Baie geluk aan julle vir die vasbyt en maak julle ook wenners saam met elke span of lid wat dit maak. Geluk aan hulle almal en jammer vir hulle wat met beserings en skete moes ontrek, “better luck next time”. Julle was manmoedig om te probeer en mag julle volgende keer sukses behaal.