37–A2A RANGERS

Team messages

  • Team A2A Rangers
    Baie geluk team A2A Rangers, julle is super en trots op die span....
  • Mr
    To the organizers, thanks I found the tracking was good as I could follow the team all the way....
  • Woop Woop A2A
    Wel gedaan julle. Super trots op julle....
  • Mnr
    Baie geluk aan julle vir die vasbyt en maak julle ook wenners saam met elke span of lid wat dit maak. Geluk aan hulle almal en jammer vir hulle wat met beserings en skete moes ontrek, “better luck next time”. Julle was manmoedig om te probeer en mag julle volgende keer sukses behaal....
  • Team A2A Rangers
    Congratulations to Team 37 A2A Rangers. Well done in finishing in 4 days 6 hrs and 55 minutes. Baie geluk aan elke spanmaat....
  • Team A2A Rangers
    sterkte vir die dag julle...
  • BYT VAS A2A
    Hou aan A2A, julle is amper daar!...
  • Team A2A Rangers
    Nog net die laaste voetslaanskof. Gee gas – ons is trots op al 4 van julle....
  • Team A2A Rangers
    Dag # 3 en julle gaan nog steeds volstoom voort. Hou so aan en geniet....
  • HOU UIT RANGERS
    TEAM…Together Everyone Achieves More!!! Julle doen goed span....
  • AMPER DAAR
    Julle’s amper daar!!! Die sweet, die tyd, die toewyding. It pays off. MOENIE dink om op te gee nie…dink eerder hoekom jy begin het...
  • Team A2A Rangers
    Sterkte hou so aan en vasbyt!!!!!!!!!!!!!...
  • A2A all the way!!
    Well done. Keep up the good work. You are doing amazingly…....
  • A2A Kampioene
    Sterkte mense!...
  • A2A Kampioene
    Baie mooi! Hou so aan. Ons is trots op julle....
  • Lizelle Hattingh
    Sterkte!!!!...
  • Team A2A Rangers
    Baie sterkte en hou so aan, hou duime vas....
  • Go A2A Rangers Go!!
    Good Luck, A2A Rangers, keep going. Louise...
  • Mev
    Sterkte julle! Ons hou styf duim vas....
  • Team A2A Rangers
    Dag # 3 en julle gaan nog steeds volstoom voort. Hou so aan en geniet....
  • A2A Rangers
    Geniet die kloof!!! Julle is ongelooflik!!!...
  • Team A2A Rangers
    Dag # 2 is in volle swang. Ons hou julle op die Internet dop en julle doen goed. Wel gedaan....
  • A2A
    Laat loop A2A Rangers!!!...
  • GOOOOO A2A Ranger!!
    Wishing you guys the best of luck. Give it your all....
  • A2A Rangers
    Go A2A Rangers! Give it buffalo horns!...
  • Team A2A Rangers
    Dag # 1 en julle is aan die gang. Geniet en voorspoed!...
  • Baaaaaie sterkte
    Baaaaie sterkte aan die 4 deelnemers!!! Ek glo dit is ‘n harde maar AWESOME experience! Good luck Thinus Eks’ n trotse skoonsus A2A Rangers Whoohoooo...
  • Sterkte
    !!!!! Good luck Julle!!!!! Gee julle alles en maak ons trots!!! Julle is alles!!! A2A Rangers...
  • Baaaaaie sterkte
    Baaaaie sterkte aan die 4 deelnemers. Ek glo dit is ‘n harde maar AWESOME experience… Eks ‘n baie trotse skoonsus Thinus Enjoooooy...
  • Google luck A2A Rangers
    Good luck A2A Rangers. Enjoy the nature and the race....
  • Google luck A2A Rangers
    Good luck A2A Rangers. Enjoy the nature and the race....
  • Team A2A Rangers
    Nog twee dae om te gaan. Sterkte aan Al die spanlede EN die Media-span....
  • Druk deur
    A2A Rangers – Druk deur en geniet dit solank julle jonk is. Lovies Ouma Hettie XXXXXXXXXX...
  • Geniet dit al dink ouma julle is mal
    A2A Rangers – julle klink vir my nie so reg in die kop om so iets aan te pak nie, maar geniet dit en sterkte. Ouma Hettie....
  • A2A Rangers – geniet die natuur met die race.
    Hi julle, Geniet die natuur so tussen die swaarkry deur. Hoop dis nie te koud nie. Sterkte – dink aan julle....
  • Me
    Die tyd raak nou baie min- geniet die lekker warm slaap tot Saterdag. Sondag is om die draai. Baie sterkte. Ons sal julle moraal bietjie ophelp wanneer ons julle sien....
  • Team A2A Rangers
    A2A Rangers oppad na die Oos Kaap. Veilig ry en geniet die berge & dale!...
  • Team A2A Rangers
    Your BIG adventure is just around the corner. Tackle the mountains, rivers, dirt roads, sea, bush, obstacles, opposition when enthusiasm – evenly spread over a few days! Good luck to ALL the participating teams....
  • Team A2A Rangers
    Voorspoed aan al Team A2A Rangers se lede, maar ook aan al die ander deelenemers....
  • Doing what you love
    An athlete cannot run with money in his pockets. He must run with hope in his heart and dreams in his head. (Emil Zatopek) Each and everyone of you who as part of Team A2A Rangers are individuals with a dream and a goal. Remember why you do this and it will surely carry you through the race and result into a personal as well as a team victory. You are an amazing bunch of people, have fun and give it your all!...
  • Team A2A Rangers
    Nog ‘n week om te gaan – vir almal! Bly gesond en vier gesondheid!!...
  • Me
    Skop GAT Team A2A Rangers. Go for it en geniet dit ook. Dis hard maar die rewards na die tyd is awesome wanneer julle die Baviaans ge”conquer” het....
  • Team A2A Rangers
    Aan al 4 spanlede – gee GAS en geniet die 7 dae! Hou die buffels weg van die ‘bikes’ af en beleef die Baviaans met oorgawe....
  • Team A2A Rangers Media person
    Hey Team A2A Rangers, I know that you will give your ALL in this race as you are all experienced racers and knows what it takes. Looking fwd to see you guys on the road and capture your hard work on camera. Strongs!...
  • A2A Rangers
    Looking forward to race with you guys! Let the adventure begin!!...