07–BLOED EN OMO

Team messages

  • Vasbyt
    May 18, 2017 by
    Mooi so! Sterkte vir die laaste skof. Vasbyt, jul is amper klaar!!...
  • Bloed en Omo
    May 18, 2017 by
    My BLOED!!!!(en OMO)- ek kon glad nie werk van vanmiddag af nie soos julle my senuwees op hol gehad het met julle kortpaaie, dwaalpaaie, en, durf ek dit se, verdwaalpaaie. Ek wou met tye skreeu:” julle het verkeerde pad gevat”; ” julle is nou in ‘n doodloop paadjie”; ” as julle nou onmiddelik links(of regs) sal julle binne 300 meter weer die regte pad kry” en so aan. Ek het begin dink een van julle het die kompas in sy moer geval! Maar uiteindelik het julle die fiets eindpunt bereik en nou kan ek ook gaan rus. MOOI JULLE!!!!!...
  • Bloed en Omo
    May 18, 2017 by
    Ek hou julle dop op die kortpad wat julle gevat het, maar toe sien ek julle vat effe langer pad (onder N2) weer Noord. Seker taktiese besluit om nie te veel CP’s uit te sny nie?! Amper daar!!!!...
  • Bloed en Omo
    May 18, 2017 by
    Only 2 more stages…….baie mooi julle, byt vas, amper daar!...
  • Bloed en Omo
    May 17, 2017 by
    mooi julle, nog net 3 skofte. trots op julle!...
  • Bloed en Omo
    May 17, 2017 by
    Darryl had any encounters with creapy crawlies?...
  • Bloed en Omo
    May 17, 2017 by
    Wish I could be with you but on second thoughts, maybe not. Have fun hehehe...
  • Bloed en Omo.
    May 16, 2017 by
    Vasbyt. Ek hou julle dop. Geniet dit....
  • Bloed en omo
    May 12, 2017 by
    Sterkte vir die week wat voorlê. Julle moet dit geniet. Go go go!!!!...